Netwerk24 3.4.3 [免費版]

軟體介紹

Ons app bied aan jou ’n magdom inligting: die beste nuus- en leefstylinhoud van die dag, terwyl die storie ontvou. Jy kry daagliks meer as 200 berigte oor brekende nuus,
sport, leefstyl en gesondheid, sake en persoonlike finansies, kuns en vermaak deur Netwerk24 se landwye verslagspan, asook meningstukke en ontledings deur voorste
rubriekskrywers en kenners. Geniet eksklusiewe fotogallerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart.
Jy kry ook nou daaglikse inhoud van die voorste Afrikaanse tydskrifte – Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep, Landbouweekblad, Finweek en Baba &
Kleuter asook die inhoud van daardie week of maand se papiertydskrif in webformaat sodat jy dit maklik op jou selfoon of tablet kan lees.
Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Om ons premium-inhoud te kan lees, moet jy ’n Netwerk24-intekenaar wees en aanmeld met jou Netwerk24-besonderhede (e-posadres
en wagwoord). Is jy nog nie geregistreer nie? Doen dit sommer nou in die app of op Netwerk24.com en kry ’n GRATIS proeftydperk van 30 dae.
Nadat die proeftydperk verstryk het, sal geregistreerde gebruikers betalende gebruikers moet word om verder te kan lees.

歷史版本

Free Download 二維碼下載
  • 軟體名稱: Netwerk24
  • 軟體分類: 新聞與雜誌
  • APK名稱: com.media24.netwerk24
  • 最新版本: 3.4.3
  • 支持ROM: 4.1及更高版本
  • 軟體大小 : 19.62 MB
  • 更新日期: 2018-05-14